Thira 52
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 223
Jaar gelys 13
Opsomming van Resensie
Ernst D - Mrt 2024
Algehele gradering
Toeganklikheid is 'n probleem.
Thira 52 se terugvoer
Daar is ook besoekersparkeerplekke nader aan die eenheid wat gebruik kon word en wat dan die woonstel meer toeganklik vir ouer mense en kinders maak.
Andersins hoop ons dat u, u verblyf in hierdie lieflike woonstel geniet het.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean View-rylaan 101, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom