Thira 52
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 101 Ocean View Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Thira 52 is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat in die hartjie van Shaka's Rock, Ballito geleë is. Die kompleks is op die strandfront geleë en is die ideale kustoevlugsoord vir 'n gesin of groep vriende.
Dié woonstel het lugversorging, beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n versameling van boeke. Die ruim leefarea beskik oor 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Dit lei na 'n balkon met buitesitplek en braaigeriewe met 'n see-uitsig.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en kan die strande, restaurante en besienswaardighede in die area verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 260
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 101 Ocean View Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
101 Ocean View Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang