+156
Selfsorg in Dinokeng

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Francois K
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Fantastiese plek vir bosveld wegbreek. Gasvryheid en vriendelikheid van personeel was van topgehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Dankie.

Chantel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Rus vir die siel. Lekker gebly. Die diere is amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Dankie Chantel

Marlene M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Personeel is baie hulpvaardig en vriendelik. Permante tente toegerus met al die basiese benodighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Dankie Marlene

Veronique H
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Rus en vrede. Was wonderlik, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Dankie Veronique

Clarissa
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Comfortable and relaxing stay at Paperbark Cottage. We had a comfortable stay at Paperbark Cottage for 3 nights. We were on self-drives for most of the day, also visiting restaurants and curio shops throughout Dinokeng, but when we got back, we weren't lacking anything. We also had a giraffe, warthogs and impala just outside the fence in front of the cottage around sunset on different days. Just a heads-up: remember to consider Dinokeng's conservation and self-drive fees, which are often only made clear once your booking has been made. These fees amounted to an additional R700.00 for the duration of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Thank you for your kind review — we’re so glad you had a comfortable stay and enjoyed those special sunset wildlife sightings! Just to clarify, the conservation and self-drive fees are set and collected by the Dinokeng Game Reserve and are separate from our accommodation rates, as they go towards maintaining the reserve. We’re also looking at ways to make this information more visible during the booking process. We hope to welcome you back again soon.

Jaco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Relaxed. Relaxing! Very friendly staff!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Thank you Jaco - glad you enjoyed!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christopher M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Short. Incredible and fun. Will do soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Thank you! So glad you had an incredible time — we look forward to welcoming you back again soon!

Etienne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Kamp is lekker toegerus met skoon sw. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Baie dankie vir die mooi terugvoer — ons waardeer dit opreg! Dit is wonderlik om te hoor julle het lekker gebly en dat ons personeel ’n goeie indruk gemaak het. Ons span doen regtig hul bes om elke gas welkom en tuis te laat voel. Ons hoop om julle weer binnekort by ons te verwelkom.

Drienie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties lekker. Hou van die stilte en die bos. Ons het baie lekker gebly. Sal enige tyd weer daar inboek, en ek beveel die plek aan enige tyd aan al my familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzabé
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins
Ons is so bly julle het die stilte en die bos geniet — dis presies waarvoor ons hier is. En om te hoor julle sal weer kom én ons aanbeveel, maak dit vir ons ekstra spesiaal. Ons sien uit daarna om julle weer binnekort te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elzabé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 111

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

41 Laksman Drive, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cb6d77a35f24c6b8cda1a709b591b5e6383ed60a6aca420c7d65adfa20f9cf980c5c0e6bede5f306f419f3bb0413df5fd14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 41 Laksman Drive Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.373508662165 28.402807116508

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang