Thraskii Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13A Bruce Road, Irene Security Estate, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Thraskii Accommodation is geleë in Irene, Pretoria, naby hoofroetes en ander geriewe vir u gerief.
Thraskii bestaan uit 2 eenhede, die Tuinkamer en die Tuinwoonstel. Beide is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, kasruimte, 'n kluis vir u besittings, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kamer bied 'n tee- en koffiemaakstasie, yskas en mikrogolfoond. Die woonstel is toegerus met 'n kombuisie. Die eenhede beskik oor 'n TV, DStv en WiFi vir u vermaak. Die leefareas het gemaklike sitplek en lugversorging.
Gaste kan veilige parkering geniet en ontspan in die pragtige tuin of die gemeenskaplike swembad geniet.
Besienswaardighede/aktiwiteite om in Irene te geniet, sluit in die Rietvlei Natuurreservaat, Smuts-roete, die Irene Dorpsmark, Die Groot Rooi Skuur, of bloot die verskillende restaurante in die omgewing verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13A Bruce Road, Irene Security Estate, Centurion, 0157, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13A Bruce Road, Irene Security Estate, Centurion, 0157, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang