Three Hearts
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moffatweg 17, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Three Hearts bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Bela-Bela, Limpopo, en is ideaal vir 'n paartjie.
Dié woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n enkelslaapbank vir ekstra slaapplek.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met 'n gemaklike slaapbank en 'n TV met OpenView-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n gemeenskaplike braai-area onder die lapa en gaste kan die sonverhitte swembad benut of in die Jacuzzi ontspan.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Ligging
- Moffatweg 17, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moffatweg 17, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom