Three Sisters Guest Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Janrey B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Baie aangenaam en rustig. Dit was 'n aangename ondervinding om daar te oornag. Die personeel het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Pragtige plaas, diere vriendelik met baie spasie. Lekker geslaap. Ons het met honde gaan skou in die Kaap. Ons was hartlik ontvang en ons 3 Labradors het vrye toegang gehad tot die eiendom waar hulle ook hulle bene kon strek en lekker rondhardloop. Dit was vir ons baie lekker dat die honde soveel spasie kon beleef na so 'n lang reis. Sal wel 'n probleem wees as daar ander mense ook met honde is, maar dit was glad nie ons belewenis vir die aand wat ons daar was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dreycor Plumbing C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Gasvry, skoon, netjies en wonderlike ligging. Three Sisters Guest Farm vergemaklik ons besigheidsreise na die Kaap, die verblyf is absoluut lekker en netjies! Baie dankie dat julle altyd verhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vinnige vriendelike diens. Baie lekker vriendelike omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie aangenaam. Dit was baie aangenaam om daar oor te slaap. Die plaas het 'n ryke geskiedenis wat bewaar word. Persone wat ons ontmoet het, was vriendelik en het graag inligting oor die plaas en sy geskiedenis gedeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

A home away from home. You were amazing! Our hostess was amazing! We were so lost as we took a gravel road and ended up checking in three hours after check-in. She guided us to their farm and kept checking with us on the phone if we were okay! This really made my evening so special! She stayed up and waited for us! Super special!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfekte oorslaapplek tussen die Kaap en Bloemfontein. Pragtige sesde-generasie familieplaas wat letterlik aan drie susters behoort. Ons het lekker rondgestap. Werkende plaas met die boerbokke wat tans lam, die nuwe bokkies is te oulik. Rustigheid en kalmte soos net 'n karooplaas kan gee. Baie lekker water, mens kan net aanhou en aanhou drink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Super gasvry. Baie lekker. Almal het uit hul pad gegaan om dit gerieflik en lekker vir ons te maak. Ek beveel hulle graag aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Lekker bly. Julle gasvryheid was so lekker. Dankie vir die welkom gevoel op julle pragtige plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Sal weer daar oornag. Nicolette was baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N1, Three Sisters Farm, Three Sisters, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee228c8c26ac8d5b7e023842a99e6f531fd4172e2ac8247fc8e78ec7d1a31443f1e3b1a11f1d785d3680833570d8e2290f0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 157 5 1 5 N1 Three Sisters Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -31.894465547036 23.096179962158
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang