Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Drie Susters

Three Sisters Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Amanda T
1 nag
5.0
Des 2025

Heerlik gebly. Baie lekker gebly, almal en alles was wonderlik. 'n Goeie nagrus vir ons om te herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Voel soos huis. Ons het. 'n Lugverkoeler sou 'n reuse bonus gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Langpad gerieflike verblyf. Ons het die verblyf by Three Sisters Guest House baie geniet. Dit is veilig, die diens en atmosfeer was baie vriendelik en ons sal graag weer 'n draai wil maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya L
1 nag
5.0
Des 2025

Gemaklik, skoon en veilig. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Perfekte midstop en baie gasvrye mense. Perfekte mid-stop so tussen die lang strekke van verskillende dorpe. Bied wat jy nodig het om uit te rus vir die volgende dag se lang rit. Voorafbespreekte braaipakke, slaai en braaibroodjies maak alles net nog makliker. Onthou om van die beskuit te koop - dis puik! Dalk kan die opsie oorweeg om 'n fles met koffie en blikbekers te verkoop vir die res van die lang rit - vir diegene wat nie besef hoe lank die pad is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikette L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

'n Onverwagse oase en 'n pragtige plek. Lekker gebly en pure Karoo-omgewing geniet. Verblyf is gerieflik, huislik en hartlik. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekend. Ons het dit baie geniet. Was so rustig gewees en het lekker geswem. Pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Excellent value for money for a stopover. Excellent value for money, loved the braai area and my 14-year-old son enjoyed exploring the gardens, fish and animals. Perfectly adequate for our family. Thank you, and we hope to return in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Oase in die Karoo. Baie lekker oorgebly. Stil en rustig met pragtige tuin - kon lekker ontspan na 'n lang rit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinus V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig. Was baie lekker om te ontspan en te rus op die lang pad van Gauteng na die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 181

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, Three Sisters Farm, Three Sisters, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee228c8c26ac8d5b7e023842a99e6f531fd4172e2ac8247fc8e78ec7d1a31443f1e3b1a11f1d785d3680833570d8e2290f0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 181 5 1 5 N1 Three Sisters Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -31.894465547036 23.096179962158
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang