+12
Selfsorg in Marlothpark

Thula Thula Guest House

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1784 Geelslang Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Thula Thula Gastehuis is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Marloth Park. Dit is 'n fantastiese keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek na die bosveld waar hulle die omliggende natuur en vrylopende wildlewe kan geniet.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien word voorsien vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n binnenshuise braai geniet, en buite is daar 'n plonspoel met sonstoele en 'n bosvuurput. Veilige onderdakparkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is maklik bereikbaar. Die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin is ongeveer 23 km weg, met die Lebombo-grens na Mosambiek ongeveer 32 km weg.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 1784 Geelslang Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1784 Geelslang Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e168acc97a9a3d1a0d0c5cacad2d700ea9936b2c629eaa5a581d46e0cb685afe129613e6535f125e01f3a19350d3622d175?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 1784 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3427678 31.7681967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang