Tides of Blessing
10 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Flamboyant Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tides of Blessing is 'n selfsorghuis in Jeffreysbaai wat gemaklike akkommodasie met pragtige see-uitsigte bied. Die huis is sentraal geleë naby die strand, verskeie watersportaktiwiteite, besienswaardighede en eetplekke, wat dit 'n uitstekende keuse maak vir gesinne en vriende.
Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is ook 2 dubbelslaapbanke in die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het ook 'n stort, bad, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea is ruim en beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n lugbraaier, yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n groot eetkamertafel met sitplek vir 10 gaste. Die sitkamer het 'n slim-TV met Netflix. WiFi is beskikbaar en daar is 'n werkspasie.
Buite kan gaste die uitsig vanaf die dek of tuin geniet, waar buitemeubels en 'n buitebraai-area beskikbaar is. Die eiendom bied veilige parkering onder 'n motorhuis en het 'n kragopwekker.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Flamboyant Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Flamboyant Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang