8 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - R316, Eiland Valley Farm 264 Portion 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tiekiedraai Farm Stay is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n werkende plaas en bied 'n rustige ontvlugting omring deur natuurlike skoonheid. Gerieflik geleë ongeveer 11,4 km vanaf Arniston en 22,0 km vanaf Bredasdorp, bied hierdie rustige omgewing die perfekte balans tussen plaasstyl-leef en maklike toegang tot kus- en dorpsbesienswaardighede.
Dié eiendom het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n dubbelslaapbank vir kinders het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas insluit. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en dit sluit ook 'n binnebraai en kaggel in.
Die leefarea maak oop op 'n patio met buitesitplek, 'n vuurput en 'n houtvuur-bubbelbad waar gaste die rustige omgewing van die Langeberge en die bekende wit duine van die Overberg kan geniet, asook snags na die sterre kan kyk. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Friedel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- R316, Eiland Valley Farm 264 Portion 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Tiekiedraai Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R316, Eiland Valley Farm 264 Portion 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang