10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Noree Road, Tierhoek Organic Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tierhoek House & Cottage bied selfsorgverblyf op 'n organiese vrugteplaas aan die voet van die Langeberge naby Robertson. Tierhoek House is in die hoek van die vallei weggesteek, word deur natuurskoon omring en is die oorspronklike plaashuis
Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n hoofhuis en 'n aparte kothuis. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet en die kothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer in die hoofhuis het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Die badkamers het baddens en storte. Die eerste slaapkamer in die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n kaggel en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het baddens en storte. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskassie, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die kothuis het 'n kombuisie wat 'n mikrogolfoond en yskassie insluit. Beide die hoofhuis en kothuis se sitareas en eetareas het gemaklike sitplek. Die hoofhuis het 'n TV met DStv-kanale, en gratis WiFi is in albei eenhede beskikbaar.
Die hoofhuis het 'n groot stoep wat reg rondom vou, buitesitplek, braaigeriewe en 'n plonspoel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Alison & Bruce Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 42
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Noree Road, Tierhoek Organic Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Tierhoek House & Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Noree Road, Tierhoek Organic Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang