Tiny Nomad House
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Elphinestone Street, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tiny Nomad House is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuisie met 'n privaat ingang, geleë op 'n gedeelde eiendom met twee aparte vakansie-eenhede wat individueel verhuur word, in Table View, Kaapstad. Dit maak die ideale tuisbasis vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike wegbreek vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Hierdie ateljee-eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. 'n Skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n lessenaar en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan buitesitplek geniet op die patio wat uitkyk oor die gedeelde swembad met sonstoele. 'n Omsetter en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Blouberg-strandfront ongeveer 2 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Thomas Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 7
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 19 Elphinestone Street, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Elphinestone Street, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang