8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Mabalingwe Toeka Lodge PRM018 is 'n pragtige en gerieflike selfsorg-lodge in die Groot Vyf Mabalingwe Natuurreservaat, 28 km van Bela-Bela af.
Die lodge het 4 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis met 'n skottelgoedwasser, elektriese stoof en oond, yskas, vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en basiese kombuistoebehore. Daar is ook 'n sitkamer met 'n TV, DStv en 'n eetkamer wat na 'n houtdek lei.
Linne en badhanddoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n swembadjie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 33
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Mabalingwe Toeka Lodge PRM018 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang