Toeka Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 100 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Toeka Lodge is 'n pragtige en gerieflike selfsorg-lodge in die Groot Vyf Mabalingwe Natuurreservaat, 28 km van Bela-Bela af.
Die lodge het 4 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis met 'n skottelgoedwasser, elektriese stoof en oond, yskas, vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en basiese kombuistoebehore. Daar is ook 'n sitkamer met 'n TV, DStv en 'n eetkamer wat na 'n houtdek lei.
Linne en badhanddoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n swembadjie.
Slaapplek
’n Bespreking by Toeka Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 13
Jaar gelys 4
Ligging
- R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Toeka Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom