3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 87 Loop Steet, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Tokyo 710 is in Kaapstad geleë en bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg en oor die stad. Hierdie gemeubileerde eenheid is naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en sakegeriewe in en om die middestad geleë.
Dié eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerhet 'n koningingrootte-beddaar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Die oopplan-eenheid het ook 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, wasmasjien-tuimeldroër, ketel, koffiemasjien, oond en 'n stoof toegerus is.
Geriewe op die perseel sluit 'n woonstel met lugversorging, WiFi, 'n slim-TV en parkeerplek op straat in. Gaste het ook toegang tot die randvloeiswembad op die dak en gasbraaigeriewe op die perseel.
Aktiwiteite in die omgewing sluit begeleide staptogte, wynproe, bergfietsry en voëlkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Teneale Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 87 Loop Steet, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink The Tokyo 710 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
87 Loop Steet, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang