Selfsorg in Aliwal-Noord

Toll Inn Guest Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Antonette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, skoon, vriendelik. Baie lekker gebly, heerlike plek, beste diens. Netjies en skoon. Die plaas atmosfeer is rustig. Charmaine laat jou dadelik op jou gemak en welkom voel. Sal Toll Inn definitief aanbeveel! Pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel B
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie genotvol. Baie vriendelike gasvrou, puik fasiliteite, netjies, rustig en baie veilig. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Great. Outstanding place to stay with children and dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle T
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Rustig en gemaklik. Een van die vriendelikste eienaars wat ons nog ontmoet het! Oulike woonstelletjie met al die basiese benodigdhede op 'n pragtige plaas met staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

George E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Rustig en skoon. Dit is 'n baie lekker plek om te oornag. Ons was alleen op die perseel, so dit was rustig en stil. Baie diere op die erf maak dit heerlik daar.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Rustig en idilies. Een nag is te kort. Charmain beïndruk met haar gasvryheid en behulpsaamheid. Plek is netjies. Die skoon oggendlug tref jou wanneer jy 'n stappie oor die grasperk gaan neem. Internetopvangs is swak. Die ou brug en rivier met die pragtige bome dra alles by tot 'n aangename verblyf. Sekuriteitskameras dra by tot die plek se veiligheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Baie mooi omgewing by rivier onder ou Tolbrug. Toll Inn Guest Farm is reg langs die R58 buite Aliwal-Noord (Maletswai) geleë. Die ingang na die selfsorgeenhede is oor die ou Tolwagbrug wat oor die Kraairivier loop. Die omgewing is pragtig met die rivier, die ou sandsteenbrug daaroor en baie bome. Die feit dat die verblyf reg langs die hoofweg is, het nie in die aand gepla nie, omdat die verkeer dan baie minder is. Die eenhede het slaapplek en 'n kombuis op grondvlak en nog slaapplek met die badkamer bo in die soldervertrek. Dit sal dus nie geskik wees vir iemand wat sukkel om trappe te klim nie. Met ons aankoms was daar niemand by ontvangs nie en die telefoon het net bly lui. Eers nadat ons die eienaar se selnommer in die hande kon kry, het sy iemand gestuur om vir ons die sleutel te oorhandig. Die eenheid (3) waarin ons was, het 'n paar probleme gehad. Die stort is baie beknop en die stortvloer gevlek, die stortkop lek en moet met 'n klep toegedraai word na gebruik omdat dit andersins bly lek en die stortkop kan ook nie verstel word nie, wat veroorsaak dat korter mense van kop tot tone nat word. Die WiFi is uiters swak en het maar gesukkel. Die groot, helder advertensiebord voor die kamers het in die aand vreeslik baie insekte gelok sodat 'n mens nie buite kon sit of die deur oopmaak nie. Die beddens was goed en ons het lekker geslaap. Daar is 'n lekker groot grasperk voor die huis waar ons hond kon gaan rondsnuffel. Charmaine was vriendelik en het kom kennis maak nadat sy van die werk af gekom het.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Abram S
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Des 2025

Good but a bit outdated. Toll Inn is a nice place to stay at. Farm animals that can be seen and ponies that one can touch. Nice walking area next to the river as well. However, please try and update the bathrooms. I think the unit we slept in was left in the same state as we left it back in 2023 when we first stopped over. Besides the outdated bathroom and the bottom fan not working very well, the sleepover was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Charmain
Toll Inn Guest Farm
Thank you Abram, ja ek is besig met upgrade vat net tyd, ek is bly julle het lekker geslaap tenminste, hopelik as jul weer oor 3 jaar hier opdaag sal alles klaar gedoen en geupgrade wees, en pryse kan dan ook bietjie opgaan dis al vir 8 jaar dieselfde ook, plaas update kamers dink ek sal nogal baie nice wees, hopelik. Groete Charmain

Robin S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustig en interessante omgewing. Ons sal weer soentoe gaan, baie lekker omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Net die plek vir 'n lekker wegbreek. Baie gawe mense gaan uithul pad om jou welkom en gemaklik te laat voel en dis absoluut pragtig daar. Dankie Charmaine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Charmain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R58, Lady Grey Road, 10 km's out of Aliwal North, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d8HgSwK5URJxhB9pndAjSLWlHHMF9kyZu4TvkkWP8KZPMq87n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 R58, Lady Grey Road 10 km's out of Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.736450685323 26.783169718583
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang