Oos-Kaap Akkommodasie by Toll Inn Guest Farm | LekkeSlaap
+31
+31

Toll Inn Guest Farm

25 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R990 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Lady Grey-pad, 10 km buite Aliwal-Noord, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Toll Inn Guest Farm bied gemaklike akkommodasie in selfsorg-eenhede in die tolhekwag of stalle wat deur die tolkompleks gebruik is gedurende die laat 1800's. Toll Inn Guest Farm is 10 km buite die klein dorpie van Aliwal-Noord geleë.

Akkommodasie bestaan uit 5 smaakvol versierde suites waarvan 4 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Al die badkamers het toegang tot 'n patio buite en is toegerus met 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Ontbyt is beskikbaar. WiFi-toegang is beskikbaar teen 'n addisionele koste. Gaste het toegang tot braaigeriewe, braaihout en veilige parkeerplek. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar en moet vooraf bespreek word.

Toll Inn Guest Farm is die ideale bestemming vanwaar jy die omliggende area kan verken wat aktiwiteite soos staproetes rondom die plaas, visvang, swem in die Kraairivier en wandelinge al langs die rivier insluit. Die manjifieke sandsteenbrug met 6 pilare wat in 1881 gebou is, is nou 'n nasionale monument wat die ingang na The Inn beskerm. Die pad wat voor die hoofhuis verbyloop was eens die roete vir swaarbelaaide waens van vervoerbestuurders wat hulle produkte na die bergstreke van Herschel, Lady Grey, Barkly East en Rhodes geneem het en daarom moes hulle die brug oorkruis nadat hulle die aand by The Old Inn oorgebly het.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir Toll Inn Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • R58, Lady Grey-pad, 10 km buite Aliwal-Noord, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink Toll Inn Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Oos-Kaap
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R58, Lady Grey-pad, 10 km buite Aliwal-Noord, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d8HgSwK5URJxhB9pndAjSLWlHHMF9kyZu4TvkkWP8KZPMq87n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 R58, Lady Grey Road 10 km's out of Aliwal North 9750 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.736450685323 26.783169718583
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za