Pick your preferred language

English

Afrikaans

+47
Selfsorg in Aliwal-Noord

Toll Inn Guest Farm

  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R58, Lady Grey Road, 10 km's out of Aliwal North, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Toll Inn Guest Farm bied gemaklike akkommodasie in selfsorg-eenhede in die tolhekwag of stalle wat deur die tolkompleks gebruik is gedurende die laat 1800's. Toll Inn Guest Farm is 10 km buite die klein dorpie van Aliwal-Noord geleë.

Akkommodasie bestaan uit smaakvol versierde suites. Al die slaapkamers het toegang tot 'n patio buite en is toegerus met 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Beperkte, gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot braaigeriewe, braaihout en veilige parkeerplek. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar en moet vooraf bespreek word.

Toll Inn Guest Farm is die ideale bestemming vanwaar jy die omliggende area kan verken wat aktiwiteite soos staproetes rondom die plaas, visvang, swem in die Kraairivier en wandelinge al langs die rivier insluit. Die manjifieke sandsteenbrug met 6 pilare wat in 1881 gebou is, is nou 'n nasionale monument wat die ingang na The Inn beskerm. Die pad wat voor die hoofhuis verbyloop was eens die roete vir swaarbelaaide waens van vervoerbestuurders wat hulle produkte na die bergstreke van Herschel, Lady Grey, Barkly East en Rhodes geneem het en daarom moes hulle die brug oorkruis nadat hulle die aand by The Old Inn oorgebly het.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Antonette B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon, vriendelik. Baie lekker gebly, heerlike plek, beste diens. Netjies en skoon. Die plaas atmosfeer is rustig. Charmaine laat jou dadelik ...
Sien meer
Des 2025
Ronel B
5.0
Baie genotvol. Baie vriendelike gasvrou, puik fasiliteite, netjies, rustig en baie veilig. Sal beslis weer daar oorbly.
Aug 2025
Michelle T
Gesin met tieners
4.8
Rustig en gemaklik. Een van die vriendelikste eienaars wat ons nog ontmoet het! Oulike woonstelletjie met al die basiese benodigdhede op 'n pragtige p...
Sien meer
Des 2025
George E
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig en skoon. Dit is 'n baie lekker plek om te oornag. Ons was alleen op die perseel, so dit was rustig en stil. Baie diere op die erf maak dit hee...
Sien meer
Nov 2025
Peter K
Saam met lewensmaat
4.2
Rustig en idilies. Een nag is te kort. Charmain beïndruk met haar gasvryheid en behulpsaamheid. Plek is netjies. Die skoon oggendlug tref jou wanneer ...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Charmain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R58, Lady Grey Road, 10 km's out of Aliwal North, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
  • Gaste dink Toll Inn Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R58, Lady Grey Road, 10 km's out of Aliwal North, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d8HgSwK5URJxhB9pndAjSLWlHHMF9kyZu4TvkkWP8KZPMq87n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 R58, Lady Grey Road 10 km's out of Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.736450685323 26.783169718583
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang