Beskrywing
The Crooked Cottage is die enigste troeteldiervriendelike verblyf. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n sitkamer, kombuis, stoep en boma. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolfoond en yskas toegerus. Die kothuis is 2,5 km vanaf die hoofopstal op 'n rowwe grondpad wat geskik is vir 4x4 voertuie in 'n privaat vallei met bosveld- en berguitsigte. Dit bied volledige privaatheid en afsondering.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die laaste 5 km na die lodge is 'n grondpad. 'n 4x4 is nie nodig nie, maar gaste word aangeraai om voertuie met 'n standaard of hoë grondvryhoogte te gebruik. Sportmotors word nie aanbeveel nie.
Bykomende maaltye is beskikbaar by Tomjachu Bush Retreat indien eenhede op 'n selfsorgbasis bespreek word, en slegs indien vooraf gereël:
'n Viergangmaaltyd is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon.
Piekniekmiddagete, 'n kontinentale ontbyt en 'n gekookte ontbyt is ook beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die opstal het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel, kunsgalery, eetkamer, 'n aantal sitareas op die oop stoep en 'n gemeenskaplike swembad met 'n lieflike uitsig oor die wild en bergagtige bosveld.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Die laaste 5 km na die lodge is 'n grondpad. 'n 4x4 is nie nodig nie, maar gaste word aangeraai om voertuie met 'n standaard of hoë grondvryhoogte te gebruik. Sportmotors word nie aanbeveel nie.
Bykomende maaltye is beskikbaar by Tomjachu Bush Retreat indien eenhede op 'n selfsorgbasis bespreek word, en slegs indien vooraf gereël:
'n Viergangmaaltyd is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon.
Piekniekmiddagete, 'n kontinentale ontbyt en 'n gekookte ontbyt is ook beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Gaste in hierdie eenheid deel die opstal se sitkamer, swembad en stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Die laaste 5 km na die lodge is 'n grondpad. 'n 4x4 is nie nodig nie, maar gaste word aangeraai om voertuie met 'n standaard of hoë grondvryhoogte te gebruik. Sportmotors word nie aanbeveel nie.
Bykomende maaltye is beskikbaar by Tomjachu Bush Retreat indien eenhede op 'n selfsorgbasis bespreek word, en slegs indien vooraf gereël:
'n Viergangmaaltyd is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon.
Piekniekmiddagete, 'n kontinentale ontbyt en 'n gekookte ontbyt is ook beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Daar is ook 'n yskas. Gaste in hierdie eenheid deel die opstal se sitkamer, swembad en stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Die laaste 5 km na die lodge is 'n grondpad. 'n 4x4 is nie nodig nie, maar gaste word aangeraai om voertuie met 'n standaard of hoë grondvryhoogte te gebruik. Sportmotors word nie aanbeveel nie.
Bykomende maaltye is beskikbaar by Tomjachu Bush Retreat indien eenhede op 'n selfsorgbasis bespreek word, en slegs indien vooraf gereël:
'n Viergangmaaltyd is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon.
Piekniekmiddagete, 'n kontinentale ontbyt en 'n gekookte ontbyt is ook beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis bied privaatheid en rustigheid. Die kothuis is onder 'n groot vyeboom. Daar is 'n groot stoep met 'n hangmat, 'n tuin, en 'n uitkyk-dek waar die sonsopkoms geniet kan word of wild gewaar kan word. Die kothuis het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n buite-vuurput, braai-area, 'n buite-eetarea en kaggel in die kothuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die laaste 5 km na die lodge is 'n grondpad. 'n 4x4 is nie nodig nie, maar gaste word aangeraai om voertuie met 'n standaard of hoë grondvryhoogte te gebruik. Sportmotors word nie aanbeveel nie.
Bykomende maaltye is beskikbaar by Tomjachu Bush Retreat indien eenhede op 'n selfsorgbasis bespreek word, en slegs indien vooraf gereël:
'n Viergangmaaltyd is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon.
Piekniekmiddagete, 'n kontinentale ontbyt en 'n gekookte ontbyt is ook beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis het 'n grasdak en bied 'n romantiese wegbreek. Die huis is gebou van klip wat uit die reservaat gekap is. Die eenheid bied 'n panoramiese uitsig op die Bekkerberge deur glasskuifdeure. Die eenheid is baie privaat en paartjies kan hier die natuurskoon geniet, en selfs 'n sebra gewaar. Hierdie huis het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n privaat plonspoel, binne- en buite-eetareas, 'n braai-area en 'n vuurput.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die laaste 5 km na die lodge is 'n grondpad. 'n 4x4 is nie nodig nie, maar gaste word aangeraai om voertuie met 'n standaard of hoë grondvryhoogte te gebruik. Sportmotors word nie aanbeveel nie.
Bykomende maaltye is beskikbaar by Tomjachu Bush Retreat indien eenhede op 'n selfsorgbasis bespreek word, en slegs indien vooraf gereël:
'n Viergangmaaltyd is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon.
Piekniekmiddagete, 'n kontinentale ontbyt en 'n gekookte ontbyt is ook beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis is ideaal vir klein groepies en gesinne. Die kothuis skuil tussen bome en het 'n wonderlike uitsig oor die omliggende bosveld. Die kothuis het 'n groot oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis. Daar is ook 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n groot stoep met 'n buite-eetarea, braai-area en privaat swembad. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die laaste 5 km na die lodge is 'n grondpad. 'n 4x4 is nie nodig nie, maar gaste word aangeraai om voertuie met 'n standaard of hoë grondvryhoogte te gebruik. Sportmotors word nie aanbeveel nie.
Bykomende maaltye is beskikbaar by Tomjachu Bush Retreat indien eenhede op 'n selfsorgbasis bespreek word, en slegs indien vooraf gereël:
'n Viergangmaaltyd is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon.
Piekniekmiddagete, 'n kontinentale ontbyt en 'n gekookte ontbyt is ook beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die villa is hoog bo die vallei geleë. Dit het 'n besonderse uitsig oor die reservaat en Krokodilvallei-kloof. Dié unieke Laeveld-huis was eens die Fillery-gesinshuis, en het antieke meubels, skilderye, plaaslike kuns en 'n leeftyd se memorabilia. Die villa het 6 dubbelkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Vier van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer en twee van die badkamers het elk 'n bad en stort en daar is vier badkamers wat net storte het. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en 'n boma.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die laaste 5 km na die lodge is 'n grondpad. 'n 4x4 is nie nodig nie, maar gaste word aangeraai om voertuie met 'n standaard of hoë grondvryhoogte te gebruik. Sportmotors word nie aanbeveel nie.
Bykomende maaltye is beskikbaar by Tomjachu Bush Retreat indien eenhede op 'n selfsorgbasis bespreek word, en slegs indien vooraf gereël:
'n Viergangmaaltyd is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon.
Piekniekmiddagete, 'n kontinentale ontbyt en 'n gekookte ontbyt is ook beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off Uitkyk Road, 198 J.U. Welverdiend, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang