LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tomjachu Bush Retreat | LekkeSlaap
+69

Tomjachu Bush Retreat

Wildsplaas
Crooked Cottage
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Tariewe
Huisreëls

Die balans moet 6 weke voor aankoms betaal word. Kinders tussen 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief. Addisionele maaltye is beskikbaar by Tomjachu Bush Retreat indien eenhede op 'n selfsorgbasis bespreek word, en slegs indien dit vooraf gereël word: 'n Viergangmaaltyd is beskikbaar teen R295 per persoon. Piekniek-middagetemandjies is beskikbaar teen R125 per persoon. Kontinentale ontbyte is beskikbaar teen R125 per persoon. Gekookte ontbyt is beskikbaar teen R150 per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Keeper's Kothuis
Vanaf R1 795
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis bied privaatheid en rustigheid. Die kothuis is onder 'n groot vyeboom. Daar is 'n groot stoep met 'n hangmat, 'n tuin, en 'n uitkyk-dek waar die sonsopkoms geniet kan word of wild gewaar kan word. Die kothuis het 1 slaapkamer, 'n ruim oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis. Die kombuis is ten volle toegerus. Daar is ook 'n vuurput, braai-area, 'n etenstafel buite, en 'n kaggel in die kothuis. Gaste is welkom om die swembad by Die Hoofhuis te gebruik, dit is net 'n kort entjie vanaf die kothuis. Gaste kan ook in Die Hoofhuis se eetkamer fynproewerskosse geniet. Die kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg. Alle etes is beskikbaar by die Homestead-eetkamer met 24 uur kennisgewing teen ekstra koste.

Huisreëls

Die balans moet 6 weke voor aankoms betaal word. Kinders tussen 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief. Addisionele maaltye is beskikbaar by Tomjachu Bush Retreat indien eenhede op 'n selfsorgbasis bespreek word, en slegs indien dit vooraf gereël word: 'n Viergangmaaltyd is beskikbaar teen R295 per persoon. Piekniek-middagetemandjies is beskikbaar teen R125 per persoon. Kontinentale ontbyte is beskikbaar teen R125 per persoon. Gekookte ontbyt is beskikbaar teen R150 per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kliphuis
Vanaf R2 085
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Kliphuis het 'n grasdak en bied 'n romantiese wegbreek. Die huis is gebou van klip wat uit die reservaat gekap word. Die eenheid bied 'n ononderbroke, panoramiese uitsig op die Bekkerberge. Die eenheid is baie privaat en paartjies kan hier die natuurskoon geniet, en selfs 'n sebra gewaar. Die Kliphuis is 'n oopplan-huisie en is ten volle gemeubileer. Daar is 'n privaat plonspoel, die kombuis is ten volle toegerus, daar is ook 'n binne- en buite-eetarea, 'n braai-area, 'n vuurput, en 'n pragtige dubbelklip-stort en -badkamer. Die kamer het 'n koninggrootte-bed.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg. Alle etes is beskikbaar by die Homestead-eetkamer met 24 uur kennisgewing teen ekstra koste.

Huisreëls

Die balans moet 6 weke voor aankoms betaal word. Kinders tussen 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief. Addisionele maaltye is beskikbaar by Tomjachu Bush Retreat indien eenhede op 'n selfsorgbasis bespreek word, en slegs indien dit vooraf gereël word: 'n Viergangmaaltyd is beskikbaar teen R295 per persoon. Piekniek-middagetemandjies is beskikbaar teen R125 per persoon. Kontinentale ontbyte is beskikbaar teen R125 per persoon. Gekookte ontbyt is beskikbaar teen R150 per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Hoofhuis
Vanaf R2 740
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid is ideaal vir enkelreisigers, paartjies, 'n gesin of klein groep. Die eenheid het 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is in die hoofhuis en het 'n en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers is in Noordkothuis en skakel met die hoofhuis. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Die hoofhuis bied 'n gemeenskaplike sitarea met 'n kaggel, 'n biblioteek en studeerkamer, asook 'n eetkamer. Daar is verskeie sitareas wat na die stoep lei. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad met 'n mooi uitsig van die bosveld en die berge. Ontbyt word bedien op die veranda met 'n uitsig op die Bekkerberge. Gaste kan ook 'n viergang-maaltyd in die hoofhuis se eetkamer geniet ná hulle peuselhappies en skemerkelkies in die gesellige boma genuttig het.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

B&B en aandete. Viergangmaaltyd en gekookte ontbyt

Huisreëls

Die balans moet 6 weke voor aankoms betaal word. Kinders tussen 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief. Addisionele maaltye is beskikbaar by Tomjachu Bush Retreat indien eenhede op 'n selfsorgbasis bespreek word, en slegs indien dit vooraf gereël word: 'n Viergangmaaltyd is beskikbaar teen R295 per persoon. Piekniek-middagetemandjies is beskikbaar teen R125 per persoon. Kontinentale ontbyte is beskikbaar teen R125 per persoon. Gekookte ontbyt is beskikbaar teen R150 per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bos Kothuis
Vanaf R2 975
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kothuis is ideaal vir klein groepies en gesinne op soek na 'n rustige wegbreek. Die kothuis skuil tussen bome en het 'n wonderlike uitsig oor die omliggende bosveld. Die kothuis het 'n groot oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis wat ten volle toegerus is. Die kothuis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n groot stoep met 'n etenstafel, braai-area en 'n privaat swembad. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg. Alle etes is beskikbaar by die Homestead-eetkamer met 24 uur kennisgewing teen ekstra koste.

Huisreëls

Die balans moet 6 weke voor aankoms betaal word. Kinders tussen 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief. Addisionele maaltye is beskikbaar by Tomjachu Bush Retreat indien eenhede op 'n selfsorgbasis bespreek word, en slegs indien dit vooraf gereël word: 'n Viergangmaaltyd is beskikbaar teen R295 per persoon. Piekniek-middagetemandjies is beskikbaar teen R125 per persoon. Kontinentale ontbyte is beskikbaar teen R125 per persoon. Gekookte ontbyt is beskikbaar teen R150 per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Valbonne Villa
Vanaf R9 750
per eenheid
Beskrywing

Die villa is hoog bo die vallei geleë. Dis die juweel van Tomjachu Bush Retreat en het 'n besonderse uitsig oor die reservaat en Krokodilvallei-kloof. Dié unieke Laeveld-huis was die Fillery-gesinshuis, en het antieke meubels, skilderye, plaaslike kuns en 'n leeftyd se memorabilia. Die villa het 6 kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Daar is ook 'n elegante sitkamer, 'n TV-kamer, 'n studeerkamer, 'n toegeruste kombuis en 'n eetarea. Die uitgebreide veranda lei na die tuine en dan na die boma en braai-area. Hiér is ook 'n groot randvloeiswembad. Daar is 4 kamers wat elk 'n koninggrootte-bed het, 1 kamer wat 'n koningingrootte-bed het en 1 kamer wat 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Twee van die badkamers het 'n bad en 'n stort en 4 badkamers het slegs 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Alle etes is beskikbaar by die Homestead-eetkamer met 24 uur kennisgewing teen ekstra koste.

Huisreëls

Die balans moet 6 weke voor aankoms betaal word. Kinders tussen 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief. Addisionele maaltye is beskikbaar by Tomjachu Bush Retreat indien eenhede op 'n selfsorgbasis bespreek word, en slegs indien dit vooraf gereël word: 'n Viergangmaaltyd is beskikbaar teen R295 per persoon. Piekniek-middagetemandjies is beskikbaar teen R125 per persoon. Kontinentale ontbyte is beskikbaar teen R125 per persoon. Gekookte ontbyt is beskikbaar teen R150 per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naby Uitkyk-weg, 198 J.U. Welverdiend, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOMGx4VsT0xuOquAbbJYRjcNp2uZrWQTHNMSF68P5Em7Sr9JsBo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 Off Uitkyk Road 198 J.U. Welverdiend 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.545345085078 31.063695908074
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!