+38
Gastehuis in Harrismith

Tom's Place Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 70 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Tom's Place Guest House bied gerieflike verblyf in 'n geskiedkundige huis wat in die 1900's gebou is, in Harrismith. Die eiendom is ideaal vir vakansiegangers sowel as sakereisigers en is sentraal geleë naby besienswaardighede en doendinge in die area.

Die gastehuis het 6 oopplan-eenhede waarvan elkeen 1 slaapkamer het en slaapplek aan 'n enkelpersoon of 2 gaste bied. Daar is ook 'n ruim tweeslaapkamer-eenheid met selfsorggeriewe. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n privaat badkamer en 'n rusbank waar gaste kan ontspan.

Daar is 'n verskeidenheid geriewe op die perseel. Gaste kan in die gemeenskaplike sitarea ontspan, in die prentjiemooi tuine wandel of 'n braai geniet. Genoeg parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan ook voetslaan in die nabygeleë berge of die Harrismith-buiteklub besoek vir 'n rondte gholf. Verder bied die Sterkfonteindam bootry- en visvanggeleenthede.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anne-marie U
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal Tom's Place beslis aanbeveel. Ek was aangenaam verras met die fasiliteit wat meer soos 'n eenslaapkamer woonstel daar uitgesien het. Alles wat ...
Sien meer
Feb 2026
Wilna D
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Felt like home. Liked the antiques.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Gerhanro O
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was lekker. Het tuis en veilig gevoel. Baie lekker gebly. Baie mooi kamer.
Jan 2025
Tania K
Saam met lewensmaat
3.2
Disappointed. A bit run down, felt slightly unclean and 'lived in'. We only got two coffee sachets and the WiFi was terrible. No decor ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Frans J. V
Saam met lewensmaat
4.4
Christopher baie behulpsaam. Sal weer my oornagkeuse wees. Baie netjies. Geen seep in badkamer. Laatkomende gaste uiters steurend. Badkamer afskorting...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jan-Casper Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 70 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Tom's Place Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

70 Stuart Street, Harrismith, 9880, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA355bdcccde4b3af79fc67706e9b95a5eda3148e2a61a452f50ac32049d110eb75c7d6feaf107e3cf186f45236c5802e1805d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 70 Stuart Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -28.273121084959 29.131106558965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang