+24
Selfsorg in Marlothpark

Tora Rona Hornbill

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Liezl H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Heerlike bos-kuiertjie. Ons het baie lekker gebly in 'n skoon, moderne en netjiese huisie, als wat mens benodig was daar, ysmasjien was 'n bonus in die lekker warm weer. Kwaliteit en mooi beddegoed en gemaklike beddens. Soveel diere het kom kuier, dit was tog te lekker. Ons liggaam, gees en siele is gevoed en ons het lekker gerus. Inverter was bietjie raserig, dalk 'n kas vir hom bou om bietjie klank te demp. Goeie kommunikasie en info deur eienaars, dankie! Ons het ons tydjie by Tora Rona Hornbill baie geniet. Ons kan so wegbreek daar aanbeveel! Dankie dat julle die plek met ons gedeel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaandré P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Sien julle beslis weer! Sover die beste wegbreek in Marloth! Sleutels is op die perseel, ek is nie 'n mense mens nie so dit maak alles net soveel makliker en geriefliker. Plekkie is netjies, skoon en presies soos op die foto's! Ruim met baie spasie. Swembad is verhit, dit was 'n bonus met al die pyne en skete. Wildediere het gereeld kom kuier! Lekker privaat en veilig. Net wat mens nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carin
Tora Rona Hornbill
Baie dankie vir die terugvoering. Ons probeer ons bes om dit so gerieflik as moontlik te maak vir ons gaste. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Marushka H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Wonderful stay everything as promised. This was our second visit to Tora Rona Hornbill and I will keep going back to this beautiful house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Lovely property, with a few cons as noted. The pros: well equipped, spacious, clean and secure. Keys conveniently available in a safe on site. Fantastic to have a nyala, wildebeest and family of 5 warthogs wandering in and out of the property. Lovely outside braai area; plunge pool clean and very refreshing after a long day. The cons: a) The roads in this upper part of Marloth Park are very rough for a sedan vehicle although probably fine for an SUV. The owners should note this fact in the description of the property. b) There is an inverter installed in the kitchen/general living area. Its fan ran almost the entire time we were there (2 nights) - apparently there were power outages the day before we arrived and the weather was also hot. The noise from the system was very annoying although thankfully one couldn't really hear it in the bedrooms once the doors were closed. Therefore, people expecting a nice peaceful environment may be disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Aangenaam en rustig. Baie lekker gekuier. Lekker rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janet P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekker gerus. Baie gemaklike plekkie. Alles wat nodig is, is daar. Die inverter werk baie lekker as dit loadshedding is. Baie diere het ook kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Ideale wegbreek plek as jy van stilte en die natuur hou. Heerlike akkommodasie in die bos met hope geriewe. Ons het die diere wat heeldag en nag om en by die huis gekuier het verskriklik geniet. Privaat en effens afgesonder soos ons daarvan hou en baie veilig. 'n Doen-weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anica Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Lekker bos huisie. Dit was die moeite werd, dis privaat stil en daar kom baie diertjies kuier. Beddens slaap soos 'n droom. Kuier area is lekker gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ma-rené M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Mooiste plek en uitstekend toegerus. Het die diere verskriklik geniet! Ons gaan vir seker weer daar gaan bly. Plek is baie toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Asemrowend Ons is baie beïndruk met die verblyf, hul het baie veranderinge gemaak met opgradering, wat wonderlike is. Geen probleem gehad met loadshedding of water nie, WiFi, ysmasjien en skottelgoedwasser is 'n bonus. Plek is baie netjies en skoon, beddens slaap lekker. Als wat mens nodig het is daar. Ons is elke dag besoek deur baie verskillende diere en voëls. Braaiplek buite, asook binne. Baie lekker plekkie, ons beveel dit aan vir enige iemand. Dankie Tora

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

771 Hornbill Street, Marloth Park, 1341, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ae13f0c5141c3956ab21746ea53e4031f08089b1b26a8e0fe9c58b0edbcaf169bc5b47965a56def48782d0587e80692e1dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 771 Hornbill Street Marloth Park 1341 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.359438580581 31.760059391402

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang