+20
Selfsorg in Stanford

Tortoise Cabin

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Danele R
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Tortoise Cabin is die perfekte plek om net af te skakel en die natuur te geniet. Ek was op 'n solo wegbreek by Tortoise Cabin om deur 'n moeilike lewenservaring te kom en ek kon nie 'n beter plek gekies het om rus vir my siel te kry nie. Die cabin was so snoesig en die buite areas en braai area was die perfekte plekkies om saans te sit met 'n vuurtjie en net jou gedagtes te laat gaan. Daar is 'n rivier net 'n paar tree van die huisie af wat wonderlik was om te verken teen sonsondergang. Die gasvrou is 'n engel en 'n wonderlike mens. Sy het telkemale ingeloer by my om te hoor of ek ok is en of ek enigiets nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Ne. Highly recommended, the weekend was spectacular, we all enjoyed ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin L
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Sielerus fantasties. Baie lekker gebly, stil en rustig met 'n rivier waar mens kan roei en swem. Lieflike braaiplek. Lekker sonder TV. Lekker winkels en restaurante naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jeaneke Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Walschacres Farm, R43, Stanford, 7210, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6f6e0f98b4bc371b6d3d23a8b8b38f87965d81e49032a8800a750703c0a786682aca9e254bc5c83c324bbbf8775eacec383?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Walschacres Farm R43 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.431949137256 19.446891680211
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang