Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Eenheid met 2 slaapkamers
-
Alle Beddegoed (en elektriese komberse in winter)
Bad handdoeke
Toiletpapier
Strykster en strykplank
Skottelgoedwasmiddel
Vadoeke
Alle breekware, eetgerei, potte en panne
'n Braairooster en braaibak
Tee, koffie, suiker en melk
Gratis WiFi
Vol paket DSTV
Herlaaibare ligte in die leefarea en badkamer en 'n klein UPS vir die WiFi vir gebruik tydens beurtkrag.
Alle buiteligte word deur sonkrag aangedryf en skakel outomaties aan en af. - Bird Song-kothuis
-
Alle beddegoed (en elektriese komberse in die winter)
Badhanddoeke
Toiletpapier
Strykyster en strykplank
Skottelgoedseep
Skottelgoedlappe
Alle breekware, eetgerei, potte en panne
Braairooster en oondbak
Tee, koffie, suiker, melk
Gratis WiFi
Volle DSTV-pakket
Herlaaibare ligte in die leefarea en badkamer, en 'n klein UPS vir die WiFi vir gebruik tydens beurtkrag.
Alle buiteligte word deur sonkrag aangedryf en skakel outomaties aan en af.
Huisreëls
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Newrow Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang