Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Town and Country

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Eenheid met 2 slaapkamers
Alle beddegoed
Badhanddoeke
Strykyster en strykplank
Opwasmiddel
Afdrooglappe
Alle breekware, eetgerei, potte en panne
Braairooster en braaibak
Tee, koffie, suiker, melk
Gratis WiFi
Die volle DStv-pakket
Gasstoof en oond
Herlaaibare ligte in die leefarea en badkamer en 'n klein ononderbroke kragtoevoerstelsel vir die WiFi tydens beurtkrag.
Alle buiteligte werk met sonkrag en skakel outomaties aan en af.
Bird Song-kothuis
Alle beddegoed
Badhanddoeke
Strykyster en strykplank
Opwasmiddel
Afdrooglappe
Alle breekware, eetgerei, potte en panne
Braairooster en braaibak
Tee, koffie, suiker, melk
Gratis WiFi
Die volle DStv-pakket
Gasstoof en oond
Herlaaibare ligte in die leefarea en badkamer en 'n klein ononderbroke kragtoevoerstelsel vir die WiFi tydens beurtkrag.
Alle buiteligte werk met sonkrag en skakel outomaties aan en af.
Huisreëls

Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 173
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 173
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 173
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newrowstraat 3, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6rG1bVdtYmz7yr5JkEgzNqqqNoVGhIUwlAax7OqMKemmc6p2Gz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 173 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 3 Newrow Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.2356965 19.4240829
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem