- Slaapplek vir 216 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Knysna Road, George, 6546, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Town Lodge George bied gerieflike verblyf in dié bekoorlike dorp tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Kaapstad op die pragtige Tuinroete. Dit is ideaal vir sakereisgers en vakansiegangers, en bied verblyf in dubbel-, 2-enkelbed-, en skakelkamers wat uitstekend voorsiening vir gesinne maak.
Die hotel spog met 120 kamers met lugversorging en en suite-badkamers met storte. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, koffie- en teemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis. Gratis WiFi word ook voorsien. 'n Paar van die kamers is spesifiek vir gaste met gestremdhede ontwerp.
Die hotel het 'n swembad, skemerkelkiekroeg, raadsaal met sitplek vir 12 persone, en konferensiegeriewe vir onderskeidelik 24 en 31 persone, of 58 persone gekombineerd. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en koeldrank.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Reservations
Team Town Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1 Knysna Road, George, 6546, Wes-Kaap
- Gaste dink Town Lodge George het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Knysna Road, George, 6546, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 216 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang