+40
Hotel in West Acres

Town Lodge Mbombela

  • Slaapplek vir 212 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 50 Madiba Drive Corner Koorsboom Streets, Just off N4, Mbombela, 1200, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Town Lodge Mbombela is naby die bedrywige Mbombela voorheen bekend as Mbombela (Nelspruit) en die middestad. Dié lodge het ’n sprankelende swembad, lowerryke grasperke, ’n ontbytrestaurant en ’n skemerkelkiekroeg.

Die hotel het 106 kamers met lugversorging, dubbelbeddens óf 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ook gesinseenhede met skakeldeure. Ander geriewe in die kamer sluit ’n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n elektroniese kluis en gratis WiFi in. Daar is ook kamers vir gaste met gestremdhede.

Dié hotel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op pad is na die Krugerwildtuin, Mosambiek of Eswatini.


Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Justice M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. The place is clean, service was excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Tobie P
4.8
Die moeite werd. Baie netjies en goed geleë. Goeie waarde vir geld.
Mei 2026
Sherene G
Saam met vriende
4.8
Tevrede, dankie. Het baie min tyd daar spandeer - geen probleme.
Sep 2025
Petra S
Saam met lewensmaat
4.0
Nerjies, kiwl en skoon. Enjoyed the stay again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Ian M
4.0
Convenient and comfortable. I had a great deal and have been here before and am still happy with the offering.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Reservations
Team Town Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 50 Madiba Drive Corner Koorsboom Streets, Just off N4, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Town Lodge Mbombela het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 287
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 287
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 287
per nag, vir 2 mense
Bespreek

50 Madiba Drive Corner Koorsboom Streets, Just off N4, Mbombela, 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 212 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae305eac4d1c3e8f0b2817a0acc22acdb1442a39552d6672332da71f6298f81a4be6ea539765d327101b7bf51d3ad460f4ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 286 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 50 Madiba Drive Corner Koorsboom Streets Just off N4 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.477405519511 30.968502628574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang