Pick your preferred language

English

Afrikaans

+70
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 41 Woodhouse Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Tancredi B&B is bekend vir hul vriendelike, verwelkomende diens aan al hul gaste en is trots daarop. Dit is 'n gastehuis waar ons hoop jy tuis en ontspanne sal voel!

Tancredi B&B is geleë in Scottsville, 'n ou woonbuurt in Pietermaritzburg. Dit is 'n pragtig gerestoureerde en smaaklik versierde Victoriaanse huis met 6 en suite-slaapkamers.

Tancredi is ideaal geleë vir al die gebeure wat in Pietermaritzburg plaasvind en nie ver van die N3-hoofweg af nie. Dit is ook naby die middedorp, Universiteit van KwaZulu-Natal, al die privaathospitale en baie skole aan die Durban-kant van Pietermaritzburg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Mbogeni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 41 Woodhouse Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tancredi B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

41 Woodhouse Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNGFkYjZlLTU4YmMtNGVlZC1hYzMxLTExZTgxM2NiMzExYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 41 Woodhouse Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.61112 30.39293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang