Beskrywing
203 Relax Scene Strand is 'n netjiese en knus ateljeewoonstel wat 'n dubbelbed, plafonwaaier, lessenaar, 'n platskerm-TV met Showmax. Daar is ook gratis WiFi. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die ateljee het 'n kombuise met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, ketel en yskas insluit.
Huisreëls
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Parkeerplek in die straat is beskikbaar. Onderdakparkeerplek is teen 'n ekstra koste beskikaar en is onderhewig aan beskikbaarheid.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
204 Tranquil Strand is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, en 'n ketel. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het 'n plafonwaaier, 'n slaapbank vir 2 kinders en 'n platskerm-TV met Showmax. Daar is ook gratis WiFi. Die leefarea lei na 'n klein balkon met stoele. Die woonstel het nie 'n uitsig oor die see nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, ketel en yskas insluit.
Huisreëls
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Parkeerplek in die straat is beskikbaar. Onderdakparkeerplek is teen 'n ekstra koste beskikaar en is onderhewig aan beskikbaarheid.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Beach Road, Peninsula Bay complex, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang