Tranquil Oasis in the City
3 gaste
0 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 Centre Road, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Tranquil Oasis in the City is 'n lieflike selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Morningside, Sandton. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken.
Dié huis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n eetarea en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n stoep met sitplek, 'n gemeenskaplike swembad, tuinarea en parkeerplek op die perseel. Hierdie huis is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 35 Centre Road, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Centre Road, Morningside, Sandton, 2057, Gauteng
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang