Tranquil@Camelot
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Camelot Street, Fairhaven Country Estate, Dennegeur, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ontspan en kom tot rus in hierdie ruim eenslaapkamer-eenheid in die hartjie van Somerset-Wes. Gerieflik geleë binne loopafstand van Vergelegen Winkelsentrum en naby wynlandgoedere en strande, bied hierdie toevlugsoord die perfekte mengsel van ruimte, gemak en ontspanning.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in twee enkelbeddens omskep kan word, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid beskik oor 'n privaat balkon en 'n aparte ingang met veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Henrietta Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 30 Camelot Street, Fairhaven Country Estate, Dennegeur, 7130, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Camelot Street, Fairhaven Country Estate, Dennegeur, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang