+6
Selfsorg in Boksburg

Tranquility in the City

3 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Everton Avenue, Comet, Boksburg, 1459, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Tranquility in the City bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Comet, Boksburg. Dit is ideaal vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie.

Hierdie woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n enkelslaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n privaat stoep met 'n tafel, stoele en 'n gasbraai. Hierdie verblyf is naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Khyle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 10 Everton Avenue, Comet, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Tranquility in the City het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)
Bespreek

10 Everton Avenue, Comet, Boksburg, 1459, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb10d983bd2490fdf84881f30709f22f2273f60d18705e651f9d863d59510564baccf3670c132e779a17410cc94f9cfb9f9b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 10 Everton Avenue Comet 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.2031728 28.2440529
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang