4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Recreation Road 4, 11 Ithaca Mansions, Cape Town, 7974, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tranquility by the Sea is 'n lieflike woonstel aan die strandfront in Fish Hoek, gewild onder beide plaaslike inwoners en vakansiegangers vir sy veilige, gesinsvriendelike strand en ontspanne see-atmosfeer. Die woonstel bied gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf, ideaal vir gesinne of individue wat 'n onvergeetlike wegbreek soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, gemaklike sofas en 'n TV in. Hierdie area maak oop na 'n balkon met buitesitplek en 'n Weber-braai wat pragtige see-uitsigte bied. Daarbenewens beskik die woonstel oor 'n toegewyde werkspasie.
Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die woonstel sluit ook 'n UPS vir Wi-Fi, 'n kragomsetter en beurtkrag-gloeilampe in vir ekstra gerief.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Laurette Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Recreation Road 4, 11 Ithaca Mansions, Cape Town, 7974, Wes-Kaap
- Gaste dink Tranquillity by the Sea het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Recreation Road 4, 11 Ithaca Mansions, Cape Town, 7974, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang