+30
Selfsorg in Marlothpark

Tranquillity Holiday Home

18 gaste

7 slaapkamers

11 beddens

6 badkamers

  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1456 Finch Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Selfsorg Tranquility Holiday Home is in Marlothpark geleë en bied 'n Afrika-boservaring.

Die huis het 'n sonkragstelsel sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.

Die huis is tussen die bome geleë en beskik oor 4 houtchalets op stelte hoog bo die grond wat deur 'n gemeenskaplike uitkykdek verbind word. Die chalets het dubbelbeddens en TV's, en elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en die sitarea het 'n TV. Daar is DStv-kanale beskikbaar en toegang word tussen die 4 slaapkamers gedeel.

Die hoofhuis bied verblyf aan 8 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 baddens met storte. Al die vertrekke het lugversorging. Daar is ’n projektor-TV met DStv en ’n pooltafel.

Gaste kan in die plonspoel afkoel, in die jacuzzi ontspan of 'n braai onder die sterre in die boma geniet. Die huis het 'n alarmstelsel en is met gewapende reaksie verbind.

Tranquility Holiday Home is net 400 m van die Krokodilrivier wat Marlothpark en die Krugerwildtuin skei, en 24 km vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek. Besoekers kan 'n wye verskeidenheid vrylopende natuurlewe te sien, 'n bietjie voëlkyk, fietsry, stap en vierwielmotorfietsry. Die dorp bied ook 'n waterpark en putt-putt-baan, sowel as basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurant, bakkery, kurio-winkel en 'n vulstasie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Riaan P
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. Excellent place for big groups.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Susan J
5.0
Ongelooflik, onvergeetlik beste rus en gasvryheid van die opsigter. Ons was baie tevrede met die plekkie. Net die toilet in die een huisie was stukken...
Sien meer
Aug 2025
Japie S
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing place and had a good quality time with friends. This is really a hidden gem in the bush. Lots to do in Marloth Park itself. Bea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Tina R
4.2
Lieflike eenheid maar moet aandag kry. Op die oog af was alles baie mooi en versorg. Daar is wel areas wat ernstig aandag nodig het. Die kombuis wasba...
Sien meer
Nov 2025
Yolande V
Gesin met tieners
4.0
Lekker kuier huis. Ons het ons tyd baie geniet. Die huis het klein dinge wat reggestel moet word. Die een sitkamerstel moet vervang word. Die storte s...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hans J Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1456 Finch Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Tranquillity Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 18)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 18)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 18)
Bespreek

1456 Finch Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6a27e931effd45670c558a82b6704b783ddbbf78f6847278976e961f2bd9cccdb09389b312aaa7cd4b441a3a59fc283f1a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 18) 23 5 1 5 1456 Finch Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.349541723876 31.761658225131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang