4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Van Renen Street, Seaview, Clarendon Marine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tranquillity Inn is 'n ten volle gemeubileerde eenheid op die eienaar se perseel in Gqeberha (Port Elizabeth). Gqeberha (Port Elizabeth) is langs Algoabaai se kuslyn geleë en spog met warm water, veilige strande en 'n sub-tropiese klimaat.
Die oopplan-eenheid bied verblyf aan 4 gaste en het 'n privaat ingang. Geen ekstra gaste word toegelaat nie. Indien die instansie oplet dat meer as die maksimum gaste oorbly, kan daar 'n ekstra fooi gehef word. Dié eenheid beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mini-oond met 'n tweeplaatstoof en 'n ketel. Die eenheid het 'n TV en toegang tot braaigeriewe. Geen diere van enige aard sal toegelaat word nie.
Daar is Blouvlagstrande, historiese geboue, natuurlike besienswaardighede en 'n oormaat geleenthede om watersport te beoefen.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dorrutha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 45 Van Renen Street, Seaview, Clarendon Marine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Tranquillity Inn het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Van Renen Street, Seaview, Clarendon Marine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang