Pick your preferred language

English

Afrikaans

Hotel in Britstown

Transkaroo Country Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 444 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Karien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker lafenis na 'n lang reis. Fantasties. Dankie! Kom weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dickey V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Warm, gasvry en gerieflik. Baie lekker gebly, personeel is vriendelik en bekwaam. Kos is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Brink D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker geslaap. Baie lekker geslaap en die kos was uitmuntend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Baie dankie vir u terugvoer. Bly julle het dit so geniet. Kom gerus weer.

Mauritz O
1 nag
5.0
Des 2025

Uitstekende oornagplek in die Karoo oppad na jou eindbestemming in die Weskaap. Ons het baie lekker oorgebly by Transkaroo. 'n Diamant in die Karoo. Baie netjiese kamers, uitstekende wyn en lekker kuierareas in die Lodge. Die binnehof waar jy kan sit en ontspan voor aandete help om te ontspan met 'n drankie en vreemdelinge raak vinnig vriende. Groot swembad wat vir my 'n moet is na 'n lang dag se ry deur die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly u het dit geniet. Kom gerus weer.

Leon V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Puik. Baie lekker! Kaners is groot, skoon en gemaklik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Baie dankie vir u terugvoer. Kom gerus weer.

Harry K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Waarde vir geld, fantastiese kos. Die kamers was skoon en groot vir ons gesin se grootte. Die kos was fantasties en smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Kuier gereeld daar, bly 'n gewilde oorslaapplek vir ons. Soos altyd lekker gekuier, met vriendelike diens en skoon, gerieflike kamers. Een van ons hoogtepunte elke keer is die kos, en hierdie keer is ons teleurgesteld. Ons is meegedeel dat etenstyd 19:00 stiptelik is, en dis die tyd wat ons opgedaag het. Daar was feitlik geen vleis oor aan die skaapboud nie, en die verskoning was dat baie mense al gehad het. Die bietjie wat my vrou gekry het, was kurkdroog en totaal oneetbaar. Ek is beter gewoond aan TransKaroo. Ons is dalk die enigstes wat kla, maar ek het 'n hele aantal mense daardie aand gesien wat nie vleis gekry het nie. Dit was Woensdag 28 Oktober 2025.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is jammer oor die spesifieke aand, maar het dit met die kokke opgeneem. Ons gaan uit ons pad om toe te sien dat dit nie weer gebeur nie.

Marie-louise N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Heerlik. Baie lekker gebly. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Baie welkom kom gerus weer.

Harry V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dis 'n oase in die Karoo. Dit voel of jy by die huis aankom as jy daar stop. Bly altyd lekker. Dis soos 'n tuiskoms. Altyd vriendelike mense, goeie diens en gerieflike, skoon kamers. Ek ry 'n draai Kaap toe om daar te kan slaap. En die aandete is legendaries.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Baie dankie vir die terugvoer. Julle is altyd welkom.

Nico S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Gasvry en vriendelik. Baie dankie vir die gasvryheid en die uitsleep van my 4x4. Ons het so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Baie dankie, kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 444

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

13 Market Street, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjQ2E6xQMbOqA65CVTgc4d25Qsb9jjsEUVc3Ym6Z9aYwmSlySrh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 444 5 1 5 13 Market Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.588069481503 23.505345582962
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang