+46
Hotel in Britstown

Transkaroo Country Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 466 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Sonya S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Die verblyf het aan ons verwagtinge voldoen. Transkaroo Country Lodge het 'n aangename verblyf gebied. Ons het die binnehof-kuierarea veral geniet. 'n Mens kan etes en drankies daar geniet, met sagte agtergrondmusiek in 'n Mediterreense atmosfeer. Nagte was kouer as verwag, maar die komberse wat voorsien is, het ons heerlik warm gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Baie dankie vir u terugvoer. Kom gerus weer.

Anthony S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Jewel of the Karoo. Convenient halfway stop going to or coming from the West Coast. Outstanding buffet dinner complemented with a lovely bottle of Merlot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Thank you for the feedback. Please come again.

Cristelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Heerlike naweek met topgehalte diens. Baie lekker gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Baie dankie vir u terugvoer. Kom gerus weer.

Fiona V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Pragtige plek in die Karoo. Pragtige plek, rustig en die mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer. Kom gerus weer!

Sanet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflike kamers en heerlike kos. Baie gerieflike kamers vir oornag en heerlike kos by die hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Baie dankie vir terugvoer. Kom gerus weer.

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ongelooflik. Ons het heerlik gebly! Kis was ongelooflik lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Beddens slaap heerlik na 'n dag in die kar. Baie goed geleë met vriendelike ontvangs. Goed toegerus, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Baie dankie vir u terugvoer. Kom gerus weer!

Casper S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Lekkepoek. Ons het heerlik gebly en kos was baie goed!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Baie dankie vir u terugvoer. Kom gerus weer.

Marco S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2026

Lekker en interessant. Diens, kos was uitstekend, baie skoon, ons het dit geniet. Hulle TV kanale en beeldkwaliteit suig. Kinders het nie veel gehad om te doen nie, so ek sal voorstel dat hulle dit verbeter, dalk Netflix, YouTube, etc. Verder baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Baie dankie vir u terugvoer. Ons sal definitief kyk na jou aanbeveling oor die TV kanale.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 466

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Market Street, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjQ2E6xQMbOqA65CVTgc4d25Qsb9jjsEUVc3Ym6Z9aYwmSlySrh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 466 5 1 5 13 Market Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.588069481503 23.505345582962
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang