Transkaroo Country Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 430 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Harry K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Waarde vir geld, fantastiese kos. Die kamers was skoon en groot vir ons gesin se grootte. Die kos was fantasties en smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Kuier gereeld daar, bly 'n gewilde oorslaapplek vir ons. Soos altyd lekker gekuier, met vriendelike diens en skoon, gerieflike kamers. Een van ons hoogtepunte elke keer is die kos, en hierdie keer is ons teleurgesteld. Ons is meegedeel dat etenstyd 19:00 stiptelik is, en dis die tyd wat ons opgedaag het. Daar was feitlik geen vleis oor aan die skaapboud nie, en die verskoning was dat baie mense al gehad het. Die bietjie wat my vrou gekry het, was kurkdroog en totaal oneetbaar. Ek is beter gewoond aan TransKaroo. Ons is dalk die enigstes wat kla, maar ek het 'n hele aantal mense daardie aand gesien wat nie vleis gekry het nie. Dit was Woensdag 28 Oktober 2025.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is jammer oor die spesifieke aand, maar het dit met die kokke opgeneem. Ons gaan uit ons pad om toe te sien dat dit nie weer gebeur nie.

Marie-louise N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Heerlik. Baie lekker gebly. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Baie welkom kom gerus weer.

Harry V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dis 'n oase in die Karoo. Dit voel of jy by die huis aankom as jy daar stop. Bly altyd lekker. Dis soos 'n tuiskoms. Altyd vriendelike mense, goeie diens en gerieflike, skoon kamers. Ek ry 'n draai Kaap toe om daar te kan slaap. En die aandete is legendaries.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Baie dankie vir die terugvoer. Julle is altyd welkom.

Nico S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Gasvry en vriendelik. Baie dankie vir die gasvryheid en die uitsleep van my 4x4. Ons het so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Baie dankie, kom gerus weer.

Werner G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent. Pleasant and the food was excellent. Staff were very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Thank you for the review, and please come again.

Jeanne G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Karoo bederf. Pragtige karaktervolle hotelletjie in die Karoo. Heerlike aandete. Wonderlike atmosfeer en welkome nagrus na die besige pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Thank you for the review. We are glad you enjoyed the stay. Please visit again.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld, veilig en baie netjies! Baie oulike hotel! Dis netjies en lyk beter as die foto's! Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Die kos is heerlik. Daar is 'n buffet saans vanaf 19:00 met 'n groot verskeidenheid. Parkering is veilig agter 'n geslote hek en onder dak met 'n 24 uur sekuriteitswag. Ideale plek vir 'n oornagstop tussen die Kaap en Gauteng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly jy het dit geniet. Kom gerus weer.

Ronelle K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Beste oornag plek, heerlike kos, baie vriendelike diens. Beste oornag verblyf, heerlikste kos en atmosfeer, vriendelikste diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Transkaroo Country Lodge
Baie dankie vir terugvoer. Bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 430

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Market Street, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjQ2E6xQMbOqA65CVTgc4d25Qsb9jjsEUVc3Ym6Z9aYwmSlySrh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 430 5 1 5 13 Market Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.588069481503 23.505345582962
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang