Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Amber G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing. It was truly amazing. The family on the property made our stay more pleasant. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christiaan
Travel Ibiki
Dear Thank you so much for leaving our place in a very clean state. You are welcome any time again. Regards Christiaan & Marlene

Sebastian L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Veilig, vriendelik en akkommoderend. Ons het baie lekker gebly. Eienaars is baie vriendelik. Veiligheid is uitstekend. So lekker om jou deur ongesluit te kan los en uitgaan sonder om te bekommer dat iets weg sal raak. Ek het vir 'n paar dae gedink ek is buite Suid-Afrika. Baie dankie oom Cornelius en tannie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Goeie ligging, mooi, skoon. Net baie warm, kort aircon of nog 'n waaier. Baie lekker! Sal weer daar bly. Net bure se honde was 'n probleem, aanhoudend geblaf. En dit is baie warm, kort aircon. Verder was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christiaan
Travel Ibiki
Baie baie dankie vir julle positiewe review. Ek het reeds tydens julle verblyf by die bure gekla oor hulle hond wat aanhou blaf terwyl kinders speel in die swembad. Hulle het die hond aangespreek. Dankie dat julle so netjies op ons plek was.

Anri B
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Quiet and tranquil. Travel Ibiki had everything we needed for our 2-night stay. Our days were mostly spent exploring - mostly just sleeping there. The deck was a lovely spot to enjoy our morning cuppa with a view. The hosts were most helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rechelle J
1 nag Gesin met tieners
4.4
Okt 2025

Was baie lekker gewees! Was baie lekker gewees! Ondersteun hulle gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christiaan
Travel Ibiki
We thank you for your stay and seamless cleaning. You left our apartment very clean. Thank you. Come again.

Moira C
Kort verblyf
3.0
Des 2025

Not very nice. There was hardly a kitchen, just a passage with kitchen equipment. We had to do dishes outside the unit. And there was no lounge as advertised; we had to use the outside lounge area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christiaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Aliwal Suid Street, Little Brak River, Fraai Uitsig, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92cacd3f0e4e4184155f9935ae210ee4efd01cb478b7ea401d446c5012017d3fb1c46310d5e491c324a2349e658b797fd896?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 3 Aliwal Suid Street Little Brak River, Fraai Uitsig 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.0773021 22.1556962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang