2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Wyecroft Avenue, 310 Waverley West, Observatory, 7925, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Treetops Studio is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die hartjie van Mowbray en is 'n wonderlike opsie vir 'n naweekwegbreek saam met 'n geliefde of vir 'n sakereisiger.
Dié oopplan-ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Verder is daar 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en daar is 'n sitarea met 'n platskerm-TV. 'n Lessenaar en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n sonnige balkon met sitplek en uitsigte.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Celdri Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 28
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1 Wyecroft Avenue, 310 Waverley West, Observatory, 7925, Wes-Kaap
- Gaste dink Treetops Studio Obs het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Wyecroft Avenue, 310 Waverley West, Observatory, 7925, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang