+18
Selfsorg in Seepunt

Trendy Sea Point Studio - Prime Location

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Trendy Sea Point Studio bied die ideale akkommodasie vir 'n paartjie of vriende wat 'n kuswegbreek nodig het.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Deur die skuifdeure kan gaste 'n oggendkoffie op die balkon geniet.

Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike dakswembad en ontspanningsarea. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Sea Point Promenade en Mojo Market binne loopafstand, terwyl die Leeukop-staproete slegs 3.6 km weg is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis

Ligging

  • 126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek

126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd97cf24da0e9da8dc7e149ad411b96e289ec2199600fa0b299bb646a57ca8445e5dc252ae008589200c83ad7d0dfd7bf8ee4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 126 Main Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.9128577 18.39203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang