- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 108 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Qolora Mouth Kentani, Wildcoast, 5214, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Trennerys Hotel is in Qolora Mouth, net 'n klein entjie se ry noord van Oos-Londen geleë. Die hotel bied 'n ouwêreldse bekoring en eg Suid-Afrikaanse gasvryheid. Die skilderagtige, ongerepte Wildekus is die perfekte bestemming vir avonturiers en natuurliefhebbers wat op soek is na rus en vrede, golwende heuwels en ongerepte strande.
Dié verblyf beskik oor 20 gesinseenhede wat almal 2 slaapkamers het, 14 dubbelkamers en 2 kamers wat albei 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, daaglikse skoonmaakdiens, tee- en koffiemaakgeriewe en ander gaste-geriewe.
Gaste kan verskeie avontuurlike doendinge in die Wildekus aanpak of net ontspan en die vriendelike atmosfeer by die pragtige swembad of die houtvuurwarmbad geniet. Saterdagaande is legendariese seekosaande, so moenie dit misloop nie.
Geriewe by die hotel sluit die volgende in: skemerkelkies en peuselhappies by die betowerende Anchor Bar, snoeker, rolbal, tennis, vlugbal, klimraam, swaaie en trampolien vir kinders, asook spanbou-aktiwiteite vir sakewegbreke.
Avontuurlustiges kan ook langs die ongerepte natuurlike strande gaan wandel en na verborge skatte soek, voetslaanpaaie volg, begeleide toere aanpak, bergfiets ry, bootvaarte geniet en 4x4-roetes aandurf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
JH Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 64
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Qolora Mouth Kentani, Wildcoast, 5214, Oos-Kaap
- Gaste dink Trennerys Hotel het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Qolora Mouth Kentani, Wildcoast, 5214, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 108 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang