Triger Gardens 3
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Queen-straat 58, Manaba, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R730 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Triger Gardens 3 is 'n selfsorgwoonstel wat volledig gemeubileer is en in 'n veilige kompleks in Manaba, net 'n kort entjie van die strand af, geleë is.
Die woonstel het gemaklike slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus.
Daar is gemeenskaplike braaigeriewe in die kompleks. 'n Toesluitmotorhuis word ook voorsien.
Doendinge in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, fietsry en swem in.
Kom geniet die bekende Water World in die Wildekus-son. Mac Bananas is 5 km vanaf Port Edward, Eilandmeer en plaaslike plesierbootvaarte op die see.
Slaapplek
’n Bespreking by Triger Gardens 3 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 649
Jare op LekkeSlaap 9
Ligging
- Queen-straat 58, Manaba, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Queen-straat 58, Manaba, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom