+21

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hannah T
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Tromp's huis lieflike verblyf. Die Tromp's huis is 'n pragtige huis! Houtvloere en ryk geskiedenis. Baie goed toegerus, selfs met elektriese komberse. Vriendelik ontvang deur Agnes, sy het alle inligting goed deurgegee. Veilige parkering agter die huis. Ek sou graag langer daar wou bly om die rustigheid van die plek te kon beleef, maar die sonsopkoms op die stoep was spesiaal. Dis ook maklik om die volgende oggend te vertrek met hulle reeling met die sleutel. Ek sal vir seker die Tromp's huis aanbeveel - dis 'n baie gerieflike veilige stop oppad Kaap toe. Baie bekostigbaar! Dit was 'n voorreg en baie spesiaal vir my om as 'n Tromp in die Tromp's huis te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erieka V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

We had a great stay. We had a great stay and could reminisce about our childhood in a similar house on our grandparents' farm back in the 1970s. The house is spacious and comfortable with all the modern kitchen appliances needed for a comfortable stay. The only thing I would have liked to have was an aircon, but that's a personal choice, not a necessity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leneke C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Gerieflike, waarde vir geld verblyf. Heerlike gerieflike huis met al die nodige geriewe en ekstra's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns H
1 nag
5.0
Jan 2026

Lekker rus. Baie mooi ou huis met ryk geskiedenis. Kon lekker rus na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Lekker uitgerus. Baie lekker gebly. Pragtige gerestoureerde ou huis. Net WiFi het nie gewerk nie en gevolglik TV ook nie. Nie 'n krisis nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Surprising and interesting. Awesome stay and enjoyed the quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cathryn C
1 nag
4.8
Apr 2026

Great place, great history. Pity it was just overnight. Wish it was longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy G
1 nag
4.8
Apr 2026

Interesting and relaxing. Lovely atmospheric old house with a rich history. A comfortable and clean night stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritha B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Terugblik na gister! Baie lekker, stylvolle pragtige huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Karaktervolle netjiese huis. Alles het gewerk en alles wat ons nodig gehad het. Aangename verblyf. Sal weer daarvan gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek

3 Molen Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73e10608b9e0a785ce847332db2e892eb86a633c55a8bd7c88ba56668891926bc96b888b579638433a40f58e687ab4bbbe4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 8 mense 14 5 1 5 3 Molen Street Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.034742279856 25.775138512055
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang