+29
Selfsorg in Patensie

Tropical Eden Villas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Kinny Y
1 nag
4.8
Okt 2025

Stil, netjiese stopplek op pad na Baviaans. Al 4 villas was skoon en baie netjies. Lekker groot en ruim. Kinders kon lekker op die gras speel en ons kon buite braai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Tropical Eden Villas
Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Reneé Scheepers

Fransisco J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Great view. Baie lekker gebly. Kombuis kort opwaslappie en behoorlike Sunlight seep. Die res van die kombuis is goed ingerig. Braai is lekker, maar sal beter wees as die rooster hoogte kan stel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Reneé
Tropical Eden Villas
Beste Fransisco, baie dankie dat jy die moeite gedoen het om terugvoering te gee - dit help baie. Jammer van die kombuis lappie wat gekort het; dit is een van die basiese goed wat gewoonlik in plek is, asook behoorlike seep. Ek het dadelik aandag gegee daaraan met my skoonmaakspan om dit reg te stel. Ek sal definitief ook kyk om die braai te verbeter. Ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Reneé

Chris V
1 nag
5.0
Des 2024

Baie aangenaam! Skoon, netjies en ruim met alles wat 'n mens kan benodig. Lekker rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Tropical Eden Villas
Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Ons is bly as jy lekker ge-oornag het, en hoop om jou gou weer te sien!

Zanie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Homey and a very beautiful view. The view is amazing and this place is a true gem. Our colleagues who stayed there for a few days really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Tropical Eden Villas
Thank you for your positive response. We hope to welcome you back in the future.

Andre F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld. Baie lekker gebky en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Tropical Eden Villas
Dankie, André! Ons hoop om jou binnekort weer te sien. Groete, Reneé Tropical Eden, Patensie

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Lakker gebly. Baie lekker gebly, oulike plek. Kyk net na nommer 3 se drein, loop baie stadig uit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reneé
Tropical Eden Villas
Baie dankie vir die eerlike & positiewe terugvoering, Johan. Ons sal vir seker sorg dat daardie drein uitgesorteer word. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.

Gina H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Peaceful stay. Lovely stay. Very restful. The accommodation is very comfortable. Everything you need is on hand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reneé
Tropical Eden Villas
Thanks, Gina, for the positive review - we hope to see you again. Regards, Reneé

Marette D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2023

Netjiese oornag-akkommodasie. Lieflike plekkie, dalk bietjie duur? Ideaal as 'n oornageenheid. Het in Buffalo tuisgegaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Eugene N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Baie ruim, al die geriewe wat jy nodig het. Baie mooi uitsig gehad oor die landerye. Groot badkamer, genoeg slaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reneé
Tropical Eden Villas
Baie dankie, Eugene vir jou mooi woorde. Ons hoop jy kom gou weer. Groete, Reneé Tropical Eden Villas

Grahame B
1 nag
4.0
Des 2021

Quick, but very pleasant. A well positioned and safe location with an easy booking system. I would definitely recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reneé
Tropical Eden Villas
Apologies for the hopelessly overdue response, Graham, but thank you for your positive review. Hope to see you again soon. Regards, Renée

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reneé Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

875 Alexander Avenue, Patensie, 6335, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde1f6c951bc5606d9da4e2f900de63f034519c00f254b9bffdca503cd7e8f425307d3487601240d005249a9cc6a5164b3464?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 875 Alexander Avenue Patensie 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.7522013272 24.819824707009

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang