LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tropical Eden Villas | LekkeSlaap
+11

Tropical Eden Villas

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Tropical Eden Villas
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sylvia C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sylvia C
Saam met vriende

Heerlik gebraai, baie dankie. Alles op plek, pragtige uitsig, mooi sonsondergang.

Eenheid waarin ons gebly het, is ingerig vir baie klein mensies. 'n Goeie nagrus ongelukkig nie gehad nie, enkelbeddens baie ongemaklik, matrasse al uitgelê. Ons drie maar bed op grond gemaak. Interior kort dringend aandag. So jammer, want dis regtig 'n pragtige plekkie.

Eugene N - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim, al die geriewe wat jy nodig het.

Baie mooi uitsig gehad oor die landerye. Groot badkamer, genoeg slaapplek.

Tropical Eden Villas's terugvoer

Baie dankie, Eugene vir jou mooi woorde. Ons hoop jy kom gou weer.
Groete,
Reneé
Tropical Eden Villas

Tropical Eden Villas
Michelle R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle R

Fantasties.

Die ontvangs van Sandra was ontsettend vriendelik. Sy het ons dadelik tuis laat voel. Die verblyf was onvergeetlik, skoon en netjies. Ons het albei aande 'n vleisie oor die kole gegooi en kon rustig ontspan en die natuur aanskou. Ons was baie bevoorreg om 'n paar kameelperde op die berg te kon aanskou in die skemerlug. Ons sal weer van Tropical Eden Villas gebruik maak wanneer ons in die omgewing is.

Tropical Eden Villas's terugvoer

Beste Michelle, baie dankie vir jou mooi woorde.
Ek is bly om te hoor jul het so goeie ervaring en mooi herinneringe van ons dorp, Patensie & omgewing asook die verblyf by Tropical Eden villas.
Ek dra ook die kompliment oor aan Sandra & haar span, wie sonder ek nie kan klaarkom!
Ons hoop om jul gou weer te kan verwelkom.
Groete,
Reneé

Tropical Eden Villas
Abri N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abri N
Saam met vriende

Fantastiese geriewe, diens en gasvrou.

Niks is vir Renee (ons gasvrou) te veel moeite nie. Alles was pynlik netjies en voorbereid. Sy het self inisiatief aan die dag gelê en heerlike braaipakke en bykosse gereël. Gaan kuier met gemoedsrus daar.

Tropical Eden Villas's terugvoer

Beste Abri,
Baie dankie vir jou mooi woorde, dit word waardeer en ek sal dit ook so oordra na my span mense. Sonder hulle kan ek dit nie doen nie! Ek is baie bly julle het lekker gekuier - en dit was net 'n plesier om julle te kon verwelkom op Patensie.
Weereens baie dankie en hoop om jou weer hier te sien.
Mooi bly en vriendelike groete ook aan die res van die groep,
Reneé Scheepers

Tropical Eden Villas
Renee M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a lovely place with gorgeous views and attention to detail with the furnishings.

Absolutely loved Tropical Eden and even allowed our fur kids.

Tropical Eden Villas's terugvoer

Apologies for the delayed response! For some reason, this one slipped through my net.
Thank you for the kind words, we hope to welcome you again in the future.

Kind regards,
Reneé Scheepers

Tropical Eden Villas
Etienne P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne P
Saam met vriende

Pragtig.

Sal beslis aanbeveel en weer hier bly.

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 99, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2JfnP6vI2hqZM4CtqeMvbrErPXThGNSUbMlmMNz8FaQhYiQZJH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 875 Alexander Avenue Patensie 6335 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -33.7522013272 24.819824707009
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!