Tuinkothuis

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wilna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlike spasie en rustigheid. Baie lekker gebly en sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrismare K
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Veilig, gerieflik en naby Parel Vallei Hoërskool. Ons het heerlik gebly by Tuinkothuis. Sal vir seker weer in die toekoms daar boek. Gasheer het moeite gedoen om element van oond (wat die vorige dag gebroke het) te vervang sodat ons die oond kan gebruik. Oggend koffie op die stoep was lekker bederf voor 'n besige dag langs die sportveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isak W
1 nag
5.0
Nov 2025

Absolutely amazing. Hospitality was amazing, we really enjoyed our stay at the Tuinkothuis. It was peaceful and relaxing, just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustige kuier in 'n netjiese eenheid! Ons het heerlik hier gebly - dit is 'n netjiese eenheid in 'n baie rustige omgewing. Die buitedeure wat oopmaak op die tuin met 'n uitsig op die berge was een van ons hoogtepunte! Baie dankie aan Naretha.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naretha
Tuinkothuis
Dankie. Ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd weer welkom.

Lillian R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantasies. Ons het baie lekker gebly! Feels like home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naretha
Tuinkothuis
Dankie vir die goeie terugvoer!

Carol P
1 nag
5.0
Sep 2025

It was exactly what I needed and more for a place to stay over before my surgery. A beautiful, tasteful and clean cottage with all needed. Very comfortable. Very helpful hosts. They drove me to the hospital in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Naretha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 58 Dummer Street, Parel Vallei, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA703313883711a1a1a3c0f38ab55b6b256bea8361468aad8fb7cc23b2f48c0fc0cff8c25f1ba1df067e04f7786657735184b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 58 Dummer Street Parel Vallei 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.069317214449 18.850922078617
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang