4 gaste
0 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Rupestris Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tuiskoms is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, wat aangrensend is aan die eienaar se hoofhuis in Paarl. Die eenheid bied uitsigte oor die Du Toitskloofberge. Die eiendom is 1.8 km vanaf Paarl Gimnasium geleë en is naby wynplase en ander besienswaardighede.
Hierdie ateljee-eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, sitkamer en kombuisie. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, met die tweede enkelbed wat onder die ander uitgetrek kan word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste, en die sitkamer is ingerig met gemaklike stoele. Bykomende geriewe sluit in 'n TV met Netflix en YouTube, sowel as gratis WiFi. Veilige parkering vir 1 voertuig is beskikbaar, en ekstra parkering kan op versoek gereël word.
Tuiskoms is toegerus met 'n omsetter wat noodsaaklike toestelle tydens beurtkrag aandryf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 21 Rupestris Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Tuiskoms het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Rupestris Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang