2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - 21 Axali Doeseb Street, Unit 45 Beethoven Heights, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Tuli's Corner is 'n bekoorlike woonstel in Windhoek se sakekern wat gerieflike selfsorgverblyf naby gesondheidsgeriewe, universiteite, biblioteke, restaurante, winkelsentrums en museums bied. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n TV en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ndamono Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 21 Axali Doeseb Street, Unit 45 Beethoven Heights, Windhoek, Khomas
- Gaste dink Tuli's Corner het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Axali Doeseb Street, Unit 45 Beethoven Heights, Windhoek, Khomas
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang