3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
2 badkamers
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Protea Road, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Turksvy is 'n kontemporêre en moderne woonstel met 'n groen tuin in Klapmuts.
Hierdie selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir 'n kind in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n buitestort.
Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sit- en eetarea het 'n uitsig oor die buitebraai en omliggende omgewing.
Die verblyf bied 'n uitsig oor die dam en gaste kan voëlkyk, wynproe en swem.Gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Riki Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 102
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Protea Road, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
- Gaste dink Turksvy het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Protea Road, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang